Gaan na inhoud

Digitale media

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Digitale media
Subklas vanelektroniese mediaWysig
Het gebruikdigitale radio, digitale televisie, DVWysig
Bestudeer deurcreative media, digital mediaWysig
Gebruik deurdigital media designWysig
WordLift URLhttps://www.seostatecollege.com/website-design-state-college-paWysig

Digitale media is enige media wat in masjienleesbare formate geënkodeer is.[1] Digitale media kan geskep, gekyk, versprei, gewysig en bewaar word op digitale elektroniese toestelle.

Hardeskywe

[wysig | wysig bron]

Hardeskywe stoor inligting in binêre vorm en so word beskou as 'n soort fisiese digitale media.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Digital Media" (PDF). Technology Brief. University of Guelph. September 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 26 Februarie 2015. Besoek op 28 Maart 2014.