Gaan na inhoud

Aardhaan (astrologie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
己酉

Die Aardhaan (己酉, jǐyǒu) is die 46ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sesde Hemelstam (己, ; die element Aarde en Jin) met die 10de Aardtak (酉, yǒu), gesimboliseer deur die Haan (鷄, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardhaanjaar het in 1969 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 17 Februarie 1969 tot 5 Februarie 1970.

Aardhaanjare

[wysig | wysig bron]
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支
Rot
Os
Tier
Konyn
Draak
Slang
Perd
Bok
Aap
Haan
Hond
Vark
Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Aardhaanjare:

Jare van die Aardhaan
0123456789
02652 v.C.2592 v.C.2532 v.C.2472 v.C.2412 v.C.2352 v.C.2292 v.C.2232 v.C.2172 v.C.2112 v.C.
102052 v.C.1992 v.C.1932 v.C.1872 v.C.1812 v.C.1752 v.C.1692 v.C.1632 v.C.1572 v.C.1512 v.C.
201452 v.C.1392 v.C.1332 v.C.1272 v.C.1212 v.C.1152 v.C.1092 v.C.1032 v.C.972 v.C.912 v.C.
30852 v.C.792 v.C.732 v.C.672 v.C.612 v.C.552 v.C.492 v.C.432 v.C.372 v.C.312 v.C.
40252 v.C.192 v.C.132 v.C.72 v.C.12 v.C.49109169229289
50349409469529589649709769829889
60949100910691129118912491309136914291489
701549160916691729178918491909196920292089
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 732 v.C.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Vorige teken
Aardaap (戊申)
Aardhaan (己酉) Volgende teken
Metaalhond (庚戌)